Cecil Kellaway | |
Geboortenaam | Cecil Lauriston Kellaway[1] |
---|---|
Geboorte | 22 Augustus 1890 |
Sterfte | 28 Februarie 1973 (op 82) |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Kinders | Peter Kellaway, Bryan Kellaway |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1921–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cecil Kellaway (22 Augustus 1890 – 28 Februarie 1973) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Married a Witch (1942), The Postman Always Rings Twice (1946), Harvey (1950), en Guess Who's Coming to Dinner (1967).